Nadine-Les-testimonial-Brandon-Wyness
Posted on
Ons troue was uit die boeke! Dit was net soos ons gedink het dit sou wees, daar tussen die berge ek kan nie aan n beter plek gedink het om my man die ja word te gegee het as by Lythwood nie. Die diens van die personeel was vriendelik en hulle het uit hulle pad gegaan vir ons gaste. Die kos was heerlik en almal het daarvan gepraat.